HOëRSKOOL AMAJUBA HIGH SCHOOL
TELEFOON/TELEPHONE: 034 318 3061/2FAKS/FAX: 0343186214PRIVAATSAK/PRIVATE BAG X6605NEWCASTLE2940
Weer 100% slaagsyfer vir Amajuba!
Missie
Alle leerders van Amajuba sal intelektueel, emosioneel, liggaamlik, eties en esteties ontwikkel word. Kwaliteit onderrig vanaf graad R to 12 is ononderhandelbaar terwyl maksimale betrokkenheid van leerders by alle skoolaktiwiteite sterk aangemoedig word. Leerders word ook sterk aangemoedig om hul gemeenskap te dien en 'n opbouende rol te speel.
Visie
Om Amajuba skool die beste skool in Newcastle te maak in terme van akademie, sowel as sport en kultuur. Om dit 'n skool te maak wat gekenmerk word deur bediening van die gemeenskap en die uitleef van Bybelse waardes.
.png)
